Mariska Hargitay

Mariska Hargitay
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mariska Magdolna Hargitay
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mariska Hargitay (gebore 23 Januarie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leaving Las Vegas (1995), Lake Placid (1999), en Tales from Earthsea (2006), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy